Jou Afrikaans

Jou Afrikaans

  • Latest Version
  • Jou Afrikaans

African entertainment in your pocket. You can watch it however you want, whenever you want.

About this app

JA is 'n digitale vermaaklikheidsplatform wat die voortbestaan van Afrikaans bevorder. Deur aan te sluit help jy om ons wonderlike taal en unieke kultuur te beskerm, deur 'n platform te wek wat daardie ideale in die kollig hou.

JA bied 'n platform vir Afrikaanse filmmakers om hulle films, reekse, dokumentêre, kortfilms en ander vermaaklikheidsidees te wys. 50% van alle inkomste word teruggeploeg vir die skepping van nuwe produksies en des meer. As jy 'n draaiboek het, of 'n filmmaker wil wees, is JA die platform wat jou kan help.

Jou Afrikaans kan inhoud in sy oorspronklike aspekverhouding vertoon en video's van ouer kwaliteit wat nie die hele skerm sal vul wanneer dit op TV's vertoon word nie.

Die programme wat te sien is strek van toeka se bestes tot die nuutste wat ons kultuur het om te offer.

- Reeds 'n lid? Meld aan om toegang tot u intekening te kry.
- Nuut? Probeer dit gratis! Teken in op die app om direkte toegang te kry.
JA bied 'n maandelikse intekening aan wat outomaties hernu word.
U sal onbeperkte toegang tot inhoud op al u toestelle kry. Betaling word op u rekening gehef na aankoopbevestiging. Pryse wissel volgens plek en word bevestig voor aankoop. Intekeninge word elke maand outomaties hernu tensy dit ten minste 24 uur voor die einde van die huidige faktuurperiode gekanselleer word. Kanselleer enige tyd in rekeninginstellings.
Vir meer inligting, sien ons:
Diensvoorwaardes: https://strooming.jouafrikaans.co.za/pages/terms-of-service/
Privaatheidsbeleid: https://strooming.jouafrikaans.co.za/pages/privacy-policy/

Versions Jou Afrikaans